SY eerste digbundel, Beweeg berg: My lewe, my storms, my geluk, is verlede jaar bekend gestel en binnekort kom die Baaise bekendstelling van Ricardo Korkee se tweede bundel, Kind van die Dal, aan die ...