Veertien beeste se hakskene is oor die naweek afgekap, waarvan die meeste se boude en blaaie daarna lewend uit die beeste gesny is. Sowat twee ton vleis is op dié wyse Saterdagoggend op ’n plaas in ...
beeste vertrap die sproeiertjies stukkenden en dit kos ‘n aardige bedraggie om hulle te vervang Boere in die Hazyview dorpsgebied sit met hulle hande in hul hare oor die rondloper beeste in die dorp. ...
VENTERSBURG. – Die polisie het onderneem om ’n onafhanklike ondersoekbeampte aan te stel om die voorval te ondersoek waarin twee beseerde beeste etlike kilometers ver met ’n insleepvoertuig vir ’n ...
MOTORISTE het verlede ternouernood aan die dood ontkom in ’n botsing met beeste op die R330 buite Humansdorp. Dié ongeluk het verlede Donderdag omstreeks 23:00 plaasgevind. Die bestuurder van ’n ...